Gemeentebriewe

DIE ONGEREGTIGHEID VAN SOSIALE GEREGTIGHEID

JAUN DE VRIES SKRYF: DIE ONGEREGTIGHEID VAN SOSIALE GEREGTIGHEID Jaun de Vries van Boksburg skryf: Die onlangse briewe oor sosiale geregtigheid verwys. Sosiale Geregtigheid (SG), met sy identiteitspolitiek en slagofferkultuur, is ’n bedreiging vir die evangelie en het niks in gemeen met Bybelse geregtigheid nie. Soveel gelowiges toon ’n gewilligheid om Bybelse waarhede en sake waaroor die Skrif duidelik

DIE ONGEREGTIGHEID VAN SOSIALE GEREGTIGHEID Read More »

Selfdegeslaghuwelike

N.G. Kerk Karatara (sluit ook Sedgefield in)Kommunikasie vanaf die kerkraad Liewe Gemeente, Die N.G. Kerk was die afgelope paar jaar baie in die nuus asook in die spervuur oor hulle standpunt rondom ‘n huweliksformuluur en die implikasie van huwelike vir persone in selfdegeslagverhoudinge , en by implikasie die gepaardgaande homoseksuele dade in sulke sg. huwelike.

Selfdegeslaghuwelike Read More »