- Instansie uitbetalings
- Basaar inkomste vir Sedgefield 2024
- Kersdag erediensteGeliefdes. Maandag, 25 Desember 2023 is dit Kersfees : die dag wat ons die geboorte van ons Here Jesus Christus herdenk. Die Seun van God het mens geword en onder ons kom woon, sodat ek en jy eendag vrygekoop deur sy bloed saam met Hom in die hemel kan woon. Kom sluit gerus Maandag by… Read more: Kersdag eredienste
- Al die vleis is uitverkoop
- Baie dankie vir almal wat by die basaar betrokke was
- Kuieraand
- Kite festival donations
- Carpe Musicam – Fantasia 2023
- Basaar Vleiswerk
- Garden Route Kite Festival 2023
- Basaar hulpKontak asb vir Minnette (083 655 6220)
- Saam-sing liedjies van TOEKA tot NOU
- VLV dames nooi die dameslidmate
- Opsomming van ons Jeugaand VrydagWat doen die Heilig Gees ? PADKAART Wanneer ons op vakansie of uitstappie of iewers heen gaan waar ons nog nooit was nie..wat gebruik ons om ons te help? ‘n Padkaart Wat doen die kaart? Dit wys vir ons presies wat ons moet doen om daar te kom, watter pad om te ry en waar… Read more: Opsomming van ons Jeugaand Vrydag
- Schoemanns Nuusbrief 76Laai die nuusbrief hier af
- Basaar – Karatara, Saterdag 4 November 23
- Hulp aan gemeenskap wat se huise afgebrand hetWoensdagmiddag was daar ‘n groot brand waarin meer as 40 huise in Smutsville afgebrand het. Die meeste van daardie gesinne het ook al hulle besittings verloor behalwe die klere wat hulle aangehad het. Ons gemeente wil graag saamwerk met die hulporganisasies soos Gift of the Givers wat die hulppoging koördineer op ‘n baie goed gekontrolleerde… Read more: Hulp aan gemeenskap wat se huise afgebrand het
- Staan saam met Pakistanse Christene na aanvalle
- Is jy dalk die regte persoon om die skakel te wees?
- Kinderdiens 23 Julie 2023
- 90-Jaar van die Bybel in AfrikaansLiewe Gemeentelid Met die viering van die Afrikaanse Bybel se 90ste Bestaansjaar is die prys van die Afrikaanse 2020 Bybel hoofletteruitgawe verlaag na R79 per Bybel met geen verdere korting. Plaas asb bestellings direk by: Amanda van Rooyen: amanda@biblesociety.co.za of Booksite: orders@booksite.co.za
- Baie dankie vir 2022/2023 se bydraes
- The Living Cornerstone
- Rondevlei Leersentrum – bekendstelling
- Bekendstellingsgeleenthede – Diensgroep Getuienis en Ondersteuning26 Maart Skole en Voorskole – Rondevlei Leersentrum (Besoeker: Vinessa van Rensburg) 23 AprilVersorgingsoorde – The Living Cornerstone (Besoeker: Marietjie Digue) 18 JunieSendelinge in Suider-Afrika – Schumanns, Bo-Kaap (Geen besoeker nie)
- SELGROEPE IN DIE GEMEENTE1. Elsie Naude (082 825 6588) Hierdie groep kom elke 1ste en 3de Sondag van die maand om 16:00 bymekaar. (om die beurt by die groepslede se huise) 2. Ben Visagie (083 302 1676) Kobie Olckers (084 356 1351) Hierdie groep kom elke 2de Donderdag bymekaar om 18:00 3. Hennie Beckmann (083 229 8138) Wimpie… Read more: SELGROEPE IN DIE GEMEENTE
- Mini-Basaar te Sedgefield NG KerkOp 31 Maart 2023 sal daar die aand ‘n mini-basaar wees. Hou dit in gedagte en kom besoek ons vir lekker eetgoed!
- Gemeente-kuieraand- 17 Februarie 2023 om 18:30Gemeente-kuieraand vind hierdie jaar plaas op 17 Februarie om 18:30 by die Sedgefield kerksaal in Hoepoestraat. Almal is welkom om saam te kom kuier en nuwe mense te ontmoet. Bring die kos saam wat jy in elkgeval sou maak vir die aand en ook jou eie eetgery.
- Nagmaal – 5 Februarie 2023U word hartlik uitgenooi na Sondag, 5 Februarie 2023se nagmaal te Sedgefield (08:45) en Karatara (10:30).
- Toebroodjies op Saterdae