Die aand was lekker gesellig. Kos was baie heerlik. Almal het lekker gesels so rondom die eet en saamwees. Nuwe vriendskappe is gesmee en die nuwe lidmate wat daar was, het dit beslis geniet.
Kyk uit vir die volgende saam-kuier en kom kuier saam.