PEPUDA ‘BEDREIG DEMOKRASIE, VRYHEID’ – NGK

Die tyd om aksie te neem is NOU!

Die konsepwysigingswet oor gelykheid en ongeregverdigde diskriminasie verteenwoordig ’n wesenlike bedreiging vir demokrasie en vryheid in Suid-Afrika en moet op daardie gronde teengestaan word, luidens ’n skrywe deur dr Gustav Claassen, algemene sekretaris van die NG Kerk.

Pepuda (kort vir Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act) sal ’n dubbelstandaard handhaaf deur diskriminasie deur die staat toe te laat, terwyl daar aansienlik hoër eise aan “gewone Suid-Afrikaners” gestel sal word, lui die verslag.

Hier volg ‘n paar skakels in verband met die voorgestelde verandering in die PEPUDA wetgewing:

Hierdie video is in Afrikaans en ‘n groep predikante bespreek die PEPUDA wetgewing
Hierdie Engelse video vertel ook kortliks oor die gevare van die wysiging van die PEPUDA wetgewing
Hierdie Engelse video gee ‘n oorsig oor die gevare van die wysiging van die PEPUDA wetgewing
Hierdie Engelse video gee meer inligting oor die gevare van die wysiging van die PEPUDA wetgewing
Oproep tot aksie teen die wysiging van die PEPUDA wetgewing